Hoekom die brein moet oefen?

Anton Böhmer op RSG6 Oktober 2023 Your browser does not support the audio element. Hoekom is dit nodig om jou brein te oefen om te leer? Kan legkaartbou of Suduko waarlik ‘n verskil maak? Of moet mens ekstreme stappe doen soos om nuwe instrumente te leer speel? Vind...

Alzheimer se siekte

Anton Böhmer op RSG15 September 2023 Your browser does not support the audio element. Alzheimer se siekte is ‘n vorm van demensie wat probleme veroorsaak met geheue, denke en gedrag. Simptome ontwikkel gewoonlik stadig en vererger met verloop van tyd, wat ernstig...

Jou gemaksone

Anton Böhmer op RSG8 September 2023 Your browser does not support the audio element. Om uit jou gemaksone te klim, kan ‘n verskil aan jou lewenskwaliteit maak, selfs al is jou pogings nie altyd suksesvol nie. Kom vind uit hoe, en hoekom ons almal bewus moet wees van...

Waarvoor word elektrokonvulsieseterapie, of skokterapie gebruik?

Anton Böhmer op RSG14 July 2023 Your browser does not support the audio element. Vandag nog word daar gereeld gebruik gemaak van elektrokonvulsieseterapie, of skokterapie. Waarvoor word dit gebruik? Watter verskil kan hierdie vorm van terapie maak aan ‘n individu se...

Bi-polêre versteuring

Anton Böhmer op RSG16 June 2023 Your browser does not support the audio element. Ons bespreek bi-polêre versteuring. Hoe verskil bi-polêr 1 en 2 van mekaar. Wat is die tekens, en hoe word dit behandel? #bi-polar...

Vaskulêre demensie

Anton Böhmer op RSG12 May 2023 Your browser does not support the audio element. Vaskulêre demensie is die tweede mees gediagnoseerde vorm van demensie. Wat is die oorsake van hierdie dodelike siekte? Kan mens voorkomend leef? Wat is die tekens en die behandelingspad?...