Potgooie – RSG
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Sosiale angsversteuring
Anton Böhmer op RSG
28 Febuarie 2025
Voel jy niemand hou van jou nie?
Bipolêre versteuring
Anton Böhmer op RSG
10 January 2025
Bipolêre versteuring is ‘n diagnoseerbare sielkundige toestand, wat gekenmerk word deur groot skommelinge in ‘n persoon se gemoedstoestand, vanaf uiterste depressie (lae gemoed) tot uiterste manie (uitermatige, ontoepaslike opgeruimdheid). Navorsing oor dié toestand duur steeds voort, maar ‘n kombinasie van medikasie en psigoterapeutiese behandeling (om ‘n sielkundige te gaan spreek) kan die simptome grootliks verlig en lewenskwaliteit verbeter. Lise Swart praat met ‘n sielkundige oor die uitwerking wat hierdie versteuring op geliefdes kan hê.
#Bipolar disorder
Korsakoff-sindroom
Anton Böhmer op RSG
30 Augustus 2024
Die meeste mense dink alkoholmisbruik is sinoniem met verslawing en die negatiewe implikasies wat daarmee gepaard gaan. Dit kan egter ook lei tot ‘n vorm van demensie, wat meestal by jonger mense (mans en vroue) voorkom. Vind meer uit oor hierdie sindroom, en hoe om die tekens vroegtydig te kan herken.
#Korsakoff syndrome
Lief wees vir jouself
