HPCSA Registration Number : PS0062022
Practice number : 8641773
Treatment for : adults
Assessment for: memory difficulties and dementia
Conditions : ADHD; Ageing; Anger Management; Anxiety; Assessment of adults; Assessment of cognitive functions; Assessment of memory; Assessment of dementia; Bereavement / Grief; Bipolar Mood Disorder; Cognitive Behavioural Therapy; Chronic Illness (cancer, etc); Dementia (Alzheimer’s, etc); Depression; Epilepsy / Seizures; Family Support Forensic / Psycho-legal; Life Stage Changes; Men’s Issues; Mindfulness; Neuro Psychology Assessment; Personal Growth; Personality Disorders; Phobias / Fears; Relationship difficulties; Retrenchment / Retirement; Stress / Lifestyle; Stroke; Trauma; Traumatic Brain Injury
Anton Böhmer
Anton is gebore en getoë in die Vrystaat en het sy voorgraadse studie in 1991 aan die Universiteit van die Oranje Vrystaat voltooi.
Hierna trek hy noord vir sy honneursgraad in sielkunde aan die Universiteit van Johannesburg (voorheen RAU).
In 1995 verwerf hy ‘n graad in teologie aan die Universiteit van Stellenbosch, en voltooi in 1998 sy meestersgraad in kliniese sielkunde aan dieselfde universiteit.
Sy internskap vind by die Universiteit van Stellenbosch en die Tygerberg Hospitaal plaas, en in 1998 begin werk hy as professionele kliniese sielkundige by sy eerste privaat praktyk in Bellville.
Vroeg in 2003 vertrek Anton en sy vrou na Engeland. Hier is hy as kliniese sielkundige in die Nasionale Gesondheidsdiens werksaam, in multidissiplinêre spanne wat fokus op die emosionele welsyn van ouer persone (Mental Health Services for Older People). In hierdie tyd begin hy ‘n belangstelling in neuro-/kognitiewe sielkunde ontwikkel, veral ten opsigte van die vroeë indentifisering van demensie.
Anton tree in hierdie tyd ook gereeld as gasdosent by verskeie universiteite op, met fokuspunte op die evaluasie en ondersteuning van mense met demensie (University of East London, Royal Holloway, University College of London).
In 2007 word Anton aangestel as Konsultant Kliniese Sielkunde in die suide van Devon (UK) en bestuur ‘n groep sielkundiges in Older People’s Mental Health. Saam met sy terapeutiese werk, verantwoordelikheid vir die ontwikkeling van geheue-klinieke en die bestuur van kliniese spanne, lei hy ook as gasdosent sielkundestudente aan die Universiteit van Exeter in geheueprobleme en demensie op.
In 2011 keer Anton en sy gesin terug na die Kaap, waar hy fokus op individuele terapie met volwassenes, asook neurosielkundige (of kognitiewe) evaluasies.