Rol van versorger

Anton Böhmer op RSG17 Maart 2023 Your browser does not support the audio element. Om die rol van versorger te vervul, kan baie druk op meeste verhoudings plaas, wat nog te sê wanneer die pasiënt nie van die versorger hou nie, of die versorger nie van die pasiënt hou...

Watter verskil kan professionele hulp maak?

Anton Böhmer op RSG23 December 2022 Your browser does not support the audio element. Die meeste van ons verstaan dat wanneer dinge nie goed gaan nie, of jy voel af, is een van die beste maniere om daardeur te werk, om te praat. Is daar ‘n regte of verkeerde manier om...

Toksiese manlikheid

Anton Böhmer op RSG16 Desember 2022 Your browser does not support the audio element. Waarna verwys mense wanneer hulle praat van toksiese manlikheid? Hoe kan mans (oud en jonk) vandag ‘n wesenlike verskil maak, en hoe sal dit die toekoms van ons verhoudings, en selfs...

Voel jy jy is vasgevang in ‘n net van blamering?

Anton Böhmer op RSG28 Oktober 2022 Your browser does not support the audio element. Daar is mense wat ander vir alles blameer, of mense wat hulleself vir alles blameer, en mense wat glad nie die verskil raaksien nie. Voel jy jy is vasgevang in ‘n net van blamering...

Neem tyd vir jouself

Anton Böhmer op RSG29 Julie 2022 Your browser does not support the audio element. Om tyd vir jouself te neem, voel baie keer soos selfsugtige optrede, veral in hierdie tye waar dit ‘n luukse is om nie te stres nie, en om mooi na jouself te kyk. Maar wat as jy dit nie...

Agorafobie

Anton Böhmer op RSG8 Julie 2022 Your browser does not support the audio element. Agorafobie is die irrasionele vrees vir openbare of oop spasies. Die persoon vrees situasies waar hulle beheer kan verloor, vasgevang kan raak en/of nie hulp kan kry nie. Internasionaal...