Hoog sensitiewe mense

Anton Böhmer op RSG3 Mei 2024 Your browser does not support the audio element. Nie alle mense is sensitief vir hulle omgewing nie, maar onlangs het die menslike wetenskap individue geïdentifiseer wat hoogs sensitief vir hulle omgewing is. Wat is dit? Hoe weet iemand...

Kleptomanie

Anton Böhmer op RSG19 April 2024 Your browser does not support the audio element. Kleptomanie is ‘n onvermoë om die behoefte te onderdruk om items te steel wat geen persoonlike of finansiële waarde vir die persoon het nie. Dit verskil van gewone diefstal, wat...

Breek met realiteit

Anton Böhmer op RSG16 Februarie 2024 Your browser does not support the audio element. Dit gebeur dikwels dat ‘n klein persentasie van die samelewing ‘n splitsing, of breek met realiteit ervaar. Dit veroorsaak dat hulle dinge hoor en sien wat nie vir ander mense...

Hoe verwerk mens verlies?

Anton Böhmer op RSG9 Februarie 2024 Your browser does not support the audio element. Om verlies te verwerk, is een van die moeilikste prosesse om as mens deur te gaan. Wat is die ervaring van normale verlies, en wanneer moet mens die ondersteuning van ander inroep?...

Wat is die regte manier om mekaar te ondersteun?

Anton Böhmer op RSG2 Februarie 2024 Your browser does not support the audio element. As mense het ons almal ondersteuning nodig om deur ‘n moeilike tyd te kom. Wat is die regte ondersteuning? Wanner rig ons eintlik meer skade aan as goed? Hoekom brand soveel...

Psigiatriese klinieke

Anton Böhmer op RSG19 Januarie 2024 Your browser does not support the audio element. Van tyd tot tyd voel die meeste van ons bietjie af, donker of selfs uitgebrand. Jy gaan dokter toe en hoor die gevreesde woorde, “dit mag dalk beter wees om opgeneem te word.” Wat...