Boeliegedrag

Anton Böhmer op RSG10 Junie 2022 Your browser does not support the audio element. Baie mense sit in die onmoontlike situasie waar hulle geliefdes hulleself in ‘n boeliesituasie bevind, hetsy by ‘n aftreeoord of die sorgsentrum, of selfs by die bure, vriende of...

Depressie

Anton Böhmer op RSG6 Mei 2022 Your browser does not support the audio element. Depressie is ‘n term wat gebruik word vir ‘n gemoed wat só aangetas is dat persone wat daarmee saamleef, sukkel om normaal te funksioneer. Dit kom in verskillende vorms voor, maar die...

Vergifnis

Anton Böhmer op RSG15 April 2022 Your browser does not support the audio element. Om iemand te vergewe beteken nie dat jy die skade wat jou aangerig is, vergeet of verskoon nie. Vergifnis bring ‘n soort vrede wat jou help om aan te gaan met jou lewe. Die proses van...

Motivering

Anton Böhmer op RSG25 Februarie 2022 Your browser does not support the audio element. Ons kyk na die mag van motivering. Wil jy graag ‘n doelwit bereik (gewig verloor, ‘n nuwe vaardigheid aanleer, jouself verbeter), maar kry dit nie reg om jouself te motiveer om die...

Dit is OK om nie OK te wees nie

Anton Böhmer op RSG31 Desember 2021 Your browser does not support the audio element. Orals word hierdie woorde gebruik: Dit is OK om nie OK te wees nie. Maar is dit regtig OK? Hoe weet mens wanneer om vir hulp te gaan, of om dalk net ‘n paar veranderinge aan jou...

Regter of linkerbrein

Anton Böhmer op RSG10 Desember 2021 Your browser does not support the audio element. Mense verwys graag na hulleself as ‘n meer linkerbrein of regterbrein soort mens. Wat beteken dit? Is dit waar dat een breinhemisfeer belangriker funksies verrig as die ander? Wat...