Ons drome en nagmerries

Anton Böhmer op RSG3 September 2021 Your browser does not support the audio element. Hoekom droom ons? Is dit jou brein wat besig is om informasie te verwerk, of is dit jou brein wat besig is om vir jou boodskap te stuur? Wat van mense wat glad nie droom nie? #dreams...