Hoe om moeilike mense te hanteer?

Anton Böhmer op RSG24 April 2026 Your browser does not support the audio element. ’n “Moeilike” persoon is nie altyd net iemand anders nie, dit is dikwels iemand wat presies jou eie patrone, vrese of grense uitdaag. Ons ontleed hoe om met “moeilike” mense te werk...

Kan jy angstig wees sonder om dit te besef?

Anton Böhmer op RSG17 April 2026 Your browser does not support the audio element. Het jy geweet dat jy heel normaal kan funksioneer (werk toe gaan, mense sien, aanhou presteer) en steeds in ’n konstante toestand van angs kan leef sonder om dit as angs te herken?...

Jy voel uitgebrand, maar jy kan nie ophou nie

Anton Böhmer op RSG27 Maart 2026 Your browser does not support the audio element. Jy rus, maar jou kop hardloop. Jy weet jy moet stadiger leef, maar iets in jou jaag jou aan. Wat as die probleem nie dissipline is nie, maar ’n senuweestelsel wat nooit geleer het om af...

Hoekom is ek so hard op myself?

Anton Böhmer op RSG20 Februarie 2026 Your browser does not support the audio element. Lise bespreek die twee vrae, en Anton Böhmer beantwoord een van die vrae....

Gaslighting

Anton Böhmer op RSG6 Februarie 2026 Your browser does not support the audio element. Lise bespreek die twee vrae, en Anton Böhmer beantwoord een van die vrae. #EmotionalManipulation...