Potgooie – RSG
*Please note that the information is only available in Afrikaans /
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Anton Böhmer op RSG
Breek met realiteit
Hoe verwerk mens verlies?
Wat is die regte manier om mekaar te ondersteun?
Psigiatriese klinieke
Anton Böhmer op RSG
19 Januarie 2024
Van tyd tot tyd voel die meeste van ons bietjie af, donker of selfs uitgebrand. Jy gaan dokter toe en hoor die gevreesde woorde, “dit mag dalk beter wees om opgeneem te word.” Wat beteken dit? Wat kan jy verwag? Kom vind alle suit oor psigiatriese klinieke en die waarde wat dit toevoeg tot mense se lewenskwaliteit.
#psychiatric clinics
Hoekom die brein moet oefen?
Anton Böhmer op RSG
6 Oktober 2023
