Potgooie – RSG
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Het jou drome enige betekenis?
Kompulsiewe opgaar
Anton Böhmer op RSG
21 Junie 2024
Daar is TV-realitietsprogramme oor hierdie versteuring – mense wat kompulsief klere, of koerante, of bokse opgaar. Dinge wat vir die meeste mense geen waarde inhou nie. Hoekom doen hulle dit? Hoekom sal dit nie help om hulle huise namens hulle skoon te maak nie? Ons vind uit hoe kompulsiewe opgaar deur die individu en die geliefdes aangespreek kan word.
#compulsive hoarding
Angs, die siekte van ons tyd
Anton Böhmer op RSG
31 Mei 2024
Ons hoor gedurig hoe gevaarlik langdurige angs is, maar wat presies gebeur in jou brein, jou lyf en lewe wanneer angs waarlik sy greep op alles het? Wanneer is die ervaring van angs normaal, selfs positief, en wanneer is dit negatief? Sal ons dit self agterkom? Kom leer meer oor die siekte van ons tyd, angs.
#anxiety
Hoog sensitiewe mense
Anton Böhmer op RSG
3 Mei 2024
Nie alle mense is sensitief vir hulle omgewing nie, maar onlangs het die menslike wetenskap individue geïdentifiseer wat hoogs sensitief vir hulle omgewing is. Wat is dit? Hoe weet iemand of hulle hoogs sensitief is, en hoe word die individu sowel geestelik as fisiek geaffekteer?
#highly sensitive people
Kleptomanie
Anton Böhmer op RSG
19 April 2024
