Potgooie – RSG
*Please note that the information is only available in Afrikaans /
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Anton Böhmer op RSG
Wat is emosionele intelligensie? Hoe werk gewoontes in ons brein?
Wat is uitbranding? Hoe werk anti-depressante?
Daar word soveel negatiewiteit aan jaloesie gekoppel, maar wat is die doel van hierdie emosie? Wat gebeur met ’n persoon tydens ’n dissosiatiewe episode?
Hoe werk groepsdruk op ons brein? Kan kwesbaarheid ’n krag wees?
Hoe voel dit om “afgesny” van jouself te wees? Wat kan ouers doen wanneer hulle kinders in ‘n verhouding is, wat duidelik negatief vir hulle is?
