Potgooie – RSG
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Rol van versorger
Anton Böhmer op RSG
17 Maart 2023
Watter verskil kan professionele hulp maak?
Anton Böhmer op RSG
23 December 2022
Die meeste van ons verstaan dat wanneer dinge nie goed gaan nie, of jy voel af, is een van die beste maniere om daardeur te werk, om te praat. Is daar ‘n regte of verkeerde manier om te praat? Watter rol vervul geliefdes en vriende in hierdie konteks, en watter verskil kan professionele hulp maak?
#professional help
Toksiese manlikheid
Voel jy jy is vasgevang in ‘n net van blamering?
Anton Böhmer op RSG
28 Oktober 2022
Neem tyd vir jouself
Anton Böhmer op RSG
29 Julie 2022
Om tyd vir jouself te neem, voel baie keer soos selfsugtige optrede, veral in hierdie tye waar dit ‘n luukse is om nie te stres nie, en om mooi na jouself te kyk. Maar wat as jy dit nie doen nie? Wat kan die implikasies wees vir jouself en jou gesin? Kom vind uit hoe om na jouself om te sien, hoekom jy moet en watter aktiwiteite die meeste vir jou sal beteken.
#taking time for myself #me time
