Potgooie – RSG
*Please note that the information is only available in Afrikaans /
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Anton Böhmer op RSG
Alzheimer se siekte
Anton Böhmer op RSG
15 September 2023
Alzheimer se siekte is ‘n vorm van demensie wat probleme veroorsaak met geheue, denke en gedrag. Simptome ontwikkel gewoonlik stadig en vererger met verloop van tyd, wat ernstig genoeg raak om in te meng met daaglikse take. Vind meer uit oor die diagnose, en hoe die individu en familie dit kan bestuur.
#Alzheimer’s disease
Jou gemaksone
Waarvoor word elektrokonvulsieseterapie, of skokterapie gebruik?
Anton Böhmer op RSG
14 July 2023
Vandag nog word daar gereeld gebruik gemaak van elektrokonvulsieseterapie, of skokterapie. Waarvoor word dit gebruik? Watter verskil kan hierdie vorm van terapie maak aan ‘n individu se depressie en lewenskwaliteit? Wat is die gevare, en wat is die pluspunte?
#Electroconvulsive therapy #shock therapy
Bi-polêre versteuring
Vaskulêre demensie
