Indringersindroom

Anton Böhmer op RSG29 Augustus 2025 Your browser does not support the audio element. Indringersindroom is die gevoel om vals te wees, of onverdiende sukses te hê, in weerwil van bewyse van bekwaamheid. Ons ondersoek hierdie sielkundige verskynsel waar individue twyfel...