Dalk is dit niemand se skuld nie

Anton Böhmer op RSG1 Augustus 2025 Your browser does not support the audio element. Jou verhoudings werk nie uit nie. Jou vriendskappe hou nie lank nie. Mense is nie juis opgewonde om saam met jou te werk nie. Klink dit bekend? Wie se skuld is dit? Is jy nie goed...

Woede Bestuur

Anton Böhmer op RSG11 Julie 2025 Your browser does not support the audio element. Onbeheerbare woede kan ernstige implikasies hê vir verhoudings, geestesgesondheid en algehele welstand. Ons fokus op die redes vir oormatige woede, die individu se onrealistiese...

Vaskulêre Demensie

Anton Böhmer op RSG20 Junie 2025 Your browser does not support the audio element. Ons bespreek een van die mees gediagnoseerde vorms van demensie – vaskulêre demensie. Hoe verksil dit van bv. Alzheimer se siekte, en hoe sal die pad vir geliefdes lyk? #Vascular...

People Pleasers

Anton Böhmer op RSG30 Mei 2025 Your browser does not support the audio element. Ons ondersoek die gevolge daarvan om anders se gevoelens en behoeftes voor jou eie te stel. Anton Böhmer, ‘n terapeut wat spesialiseer in grensstelling en selfversorging, deel insigte in...

Sosiale angsversteuring

Anton Böhmer op RSG28 Febuarie 2025 Your browser does not support the audio element. Sosiale angsversteuring ook bekend as sosiale fobie, is ‘n kroniese geestesgesondheidstoestand wat intense vrees vir sosiale situasies veroorsaak. Mense met sosiale angs kan sosiale...

Voel jy niemand hou van jou nie?

Anton Böhmer op RSG7 Febuarie 2025 Your browser does not support the audio element. Baie mense voel dat niemand van hulle hou nie. Hoekom voel iemand so? Wat kan ‘n persoon doen om realiteit in te sien – die kanse is bitter min dat niemand van jou hou nie!...