Anton Böhmer op RSG12 Julie 2024 Your browser does not support the audio element. Ons almal droom elke nag, of jy nou daarvan bewus is of nie. Het jou drome enige betekenis? Probeer jou brein met jou kommunikeer? En wat van nagmerries? Indien jy nag na nag nagmeriies...
Anton Böhmer op RSG21 Junie 2024 Your browser does not support the audio element. Daar is TV-realitietsprogramme oor hierdie versteuring – mense wat kompulsief klere, of koerante, of bokse opgaar. Dinge wat vir die meeste mense geen waarde inhou nie. Hoekom doen hulle...
Anton Böhmer op RSG31 Mei 2024 Your browser does not support the audio element. Ons hoor gedurig hoe gevaarlik langdurige angs is, maar wat presies gebeur in jou brein, jou lyf en lewe wanneer angs waarlik sy greep op alles het? Wanneer is die ervaring van angs...
Anton Böhmer op RSG3 Mei 2024 Your browser does not support the audio element. Nie alle mense is sensitief vir hulle omgewing nie, maar onlangs het die menslike wetenskap individue geïdentifiseer wat hoogs sensitief vir hulle omgewing is. Wat is dit? Hoe weet iemand...
Anton Böhmer op RSG19 April 2024 Your browser does not support the audio element. Kleptomanie is ‘n onvermoë om die behoefte te onderdruk om items te steel wat geen persoonlike of finansiële waarde vir die persoon het nie. Dit verskil van gewone diefstal, wat...
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.