Anton Böhmer op RSG15 Mei 2026 Your browser does not support the audio element. Daardie skuldgevoel wanneer jy iets vir jouself doen is nie altyd ’n morele kompas nie, dis dikwels iets wat jy oor jare aangeleer het. #Self-Care...
Anton Böhmer op RSG8 Mei 2026 Your browser does not support the audio element. Anton Bohmer, kliniese sielkundige, praat oor hoekom dit dikwels so moeilik is om “nee” te sê en ondersoek die redes daarvoor. #Guilt...
Anton Böhmer op RSG24 April 2026 Your browser does not support the audio element. ’n “Moeilike” persoon is nie altyd net iemand anders nie, dit is dikwels iemand wat presies jou eie patrone, vrese of grense uitdaag. Ons ontleed hoe om met “moeilike” mense te werk...
Anton Böhmer op RSG17 April 2026 Your browser does not support the audio element. Het jy geweet dat jy heel normaal kan funksioneer (werk toe gaan, mense sien, aanhou presteer) en steeds in ’n konstante toestand van angs kan leef sonder om dit as angs te herken?...
Anton Böhmer op RSG27 Maart 2026 Your browser does not support the audio element. Jy rus, maar jou kop hardloop. Jy weet jy moet stadiger leef, maar iets in jou jaag jou aan. Wat as die probleem nie dissipline is nie, maar ’n senuweestelsel wat nooit geleer het om af...
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.