WOEDEBESTUUR (anger management)
Onbeheerbare woede kan ernstige implikasies hê vir verhoudings, geestesgesondheid en algehele welstand. In hierdie gesprek fokus ons op die redes vir oormatige woede, die individu se onrealistiese regverdiging van hul aksies en wanneer dit nodig is om die waarheid te aanvaar en vir hulp te gaan.