Jou verhoudings werknie uit nie, jou vriendskappe hou nie lank nie, mense is nie juis opgewonde om saam met jou te werk nie … Klink bekend? Wie se skuld is dit? Is jy nie goed genoeg nie? Is almal anders verkeerd? Hoe kan jy balans vind in hoe jy jouself sien en hoe ander jou ervaar?