Vandag bespreek ons een van die mees gdiagnoseerde vorms van demensie – Vaskulêre demensie. Hoe verksil dit van bv. Alzheimer’s se siekte, en hoe gaan die pad lyk vir geliefdes?
Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Anton Böhmer