Om met vakansie te gaan klink altyd wonderlik, maar vir baie mense stoot dit hul angstigheid op … Hoekom? Moet dit nie juis die angstigheid kalmeer nie?