Ons hoor gedurig dat ons moet lief wees vir onsself – anders kan ons nie vir ander lief wees nie? Is dit waar en hoe voel dit om lief te wees vir jouself? Wat moet jy doen as jy nie lief is vir jouself nie?

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Anton Böhmer