In hierdie gesprek ondersoek ons die emosionele, sielkundige en praktiese uitdagings van die ontvangs van ‘n terminale diagnose. Ons gas, kliniese sielkundige Anton Böhmer, deel sy persoonlike ervaring uit sy praktyk en lewe, van hoe ‘n lewensbeperkende siekte ander se lewens, verhoudings en vooruitsigte beïnvloed.
Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Anton Böhmer