Wanneer mens verwys na boelie-gerdag dink ons gewoonlik aan kinders op die speelgrond, of aanlyn boelies wat tieners se lewens omkrap, maar min van ons besef hoe boelie-gedrag ruig is onder ons ouer geslag (die 65+ jariges).

Wat staan geliefdes te doen om help met hierdie boelies?

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Anton Böhmer