Die gesprek ondersoek die konsep van frustrasie en die impak daarvan op ons lewens. Die episode bevat kundige insigte, persoonlike anekdotes en praktiese advies om jou te help om frustrasie in jou eie lewe te verstaan en te bestuur.
Jou verhoudings werknie uit nie, jou vriendskappe hou nie lank nie, mense is nie juis opgewonde om saam met jou te werk nie … Klink bekend? Wie se skuld is dit? Is jy nie goed genoeg nie? Is almal anders verkeerd? Hoe kan jy balans vind in hoe jy jouself sien en...
Vandag bespreek ons een van die mees gdiagnoseerde vorms van demensie – Vaskulêre demensie. Hoe verksil dit van bv. Alzheimer’s se siekte, en hoe gaan die pad lyk vir geliefdes? Aanbieder: Lise Swart Sielkundige: Anton Böhmer
Onbeheerbare woede kan ernstige implikasies hê vir verhoudings, geestesgesondheid en algehele welstand. In hierdie gesprek fokus ons op die redes vir oormatige woede, die individu se onrealistiese regverdiging van hul aksies en wanneer dit nodig is om die waarheid te...
In hierdie gesprek ondersoek ons die gevolge daarvan om se gevoelens en behoeftes voor jou eie te stel. Ons gas, Anton Böhmer, ‘n terapeut wat spesialiseer in grensstelling en selfversorging, deel insigte in die emosionele, geestelike en fisiese tol om...
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.AcceptCookies Policy